EMPD lid langs viswater vermoor

coert

Jordaan was met verlof en het, volgens inligting, by Ashton Lake in Springs visgevang.

Vriende was gister by hom, maar het later vertrek en hy was alleen.

Hy is volgens inligting geskiet. Sy voertuig en ‘n vuurwapen is ook gesteel.

Jordaan, wat ‘n inwoner van Brakpan was, was ‘n passievolle wetstoepasser wat sy werk daagliks met groot toewyding aangepak het.

Meer inlgting sal later volg.

Latest News

Top