Top gehalte motorskou stel nie teleur

Die skou, wat elke jaar meer gewild raak, het vir opwinding uit die boonste rakke gesorg. Die 4x4-baan was weer baie gewild en het vir skouspelagtige bestuursvernuf gesorg.
  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

Top