School sport

Stoffberg se rugby kook

Die Hoërskool Stoffberg se eerste span kom môre teen die Hoërskool Bekker te staan in die kwart-finaal van die Virseker-Beeldtrofee.

Groot sukses vir Stoffberg op die veld

Drie spanne van Hoërskool Stoffberg het deurgedring na die finaal en dit was hiér waar die o-14’s en die eerste span beïndruk het.

Die Arend het drie van die bestes

Drie van Laerskool Die Arend se 10 netbalspanne het vanjaar baie goed op die baan gevaar en as wenners van die Ekurhuleni-liga uit die stryd getree.

Stoffberg se rugby is weer tops

Die eerste span het die suksesvolle dag op ’n hoogtepunt afgesluit deur hulle wedstryd teen Carel de Wet maklik met 62-20 te wen.

Ankers toon ook talent op die jukskeibaan

Die jukskeispan van Hoërskool Die Anker het onlangs aan die Gauteng Jukskei Kampioenskappe deelgeneem en silwer medalje met hul tweede plek verower.

Ankers ding mee in grootse byeenkoms

Atlete van Hoërskool Die Anker het onlangs aan die Top 10 atletiekbyeenkoms, wat op die sportgronde van Tukkies gehou is, deelgeneem.
Top