Fiela se Kind

Shaleen Surtie-Richards na 30 jaar terug in die rol van Fiela.

Dalene Matthee se baie bekende Fiela se Kind toer vanjaar landwyd en besoek Emperors Palace vanaf 20 Junie tot 2 Julie.

Suzanne van Wijk het Fiela se Kind vir die verhoog verwerk en Frans Swart hanteer die regie.

Rolverdeling:

Shaleen Surtie-Richards, Marissa Claasen, Jaime du Toit, Edrien Erasmus, Johny Klein, Paul Lückhoff, Divan Prinsloo, Vian Singleton, Graigan Swartz, Marilise van Wyk, Phillru van Achterbergh, Nardus van der Vyver en Dirk Vermeulen.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Top