Kapperjolle 2017

Kaartjies is reeds beskikbaar.

Die Laerskool Brakpan-Oos bied sy revue, Kapperjolle 2017, aan in die skoolsaal.

Kaartjies is reeds beskikbaar by die skool (011 740 9630).

Top