Lesersfoto van die week

Die 4x4-baan was een van die hoogtepunte en het vir skouspelagtige bestuursvernuf gesorg. Douw Grobler (regs) het die foto gestuur met die volgende boodskap: “Het paar kindertjies se hartjies bly gemaak en ‘n goeie fondsinsamelingsdag gehad”. Saam met Douw op die foto is Daniël de Bruin.
  AUTHOR
Malissa Spies
Journalist

Latest News

Top