Oosies beïndruk met hul kuns

In die junior afdeling was Abby Vorster (links, graad een); Kaylee van der Walt (graad twee) en Ewald Benade (graad drie) die afdelingswenners. Abby en Ewald het 94 persent behaal en Kaylee het 96 persent vir haar inskrywing ontvang. Die kinders se kunsafrigting word behartig deur Elaine ten Napel (foto) asook Jenny Steyn.

 

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

Top