Ondersteun Tutela Gesinsorg

As jy op die uitkyk is vir ’n winskopie moet jy nie volgende Vrydag (28 Julie) die Tutela Gesinsorg se tweedehandse klere verkoping misloop nie.

Die organisasie gaan ’n magdom klere by hul kantoor, te Northdenelaan 106, beskikbaar stel.

Die publiek is welkom om vanaf 8vm tot 3.30nm ’n winskopie of twee te gaan aanskaf.

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

Top