Tweekamp-atlete blink uit by kampioenskappe

Die vyf leerders is, voor (van links): Chante Viljoen en Zander Fourie. Agter: Lukas Strydom, Allesandro Cloete en Karin Steyn. Allesandro is ook verkies tot die Presidentspan wat vanaf 20 tot 25 September aan Wêreldkampioenskappe in Spanje gaan deelneem.

Lees ook:

Atlete Môrewag se trots

Tweekamp-atlete maak naam by kampioenskappe

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

  AUTHOR
Malissa Spies
Journalist

Latest News

Top