Kleintjies kuier lekker saam met hul oupas en oumas

Benita Smit (68) het ‘n geskenkie van haar kleinkind, Waldi Roestof (6), ontvang.

Die oupa- en ouma dag is net soveel deur die kleintjies as die ouer garde geniet.

David Lottering is oupa van drie kleintjies van die Laerskool Dalview. Hulle is Jessica Coetzee (6), Kayden Coetzee (4, links) en sy tweeling boetie Caylib.

Meer foto’s:

Lees ook: Nuwe leerkragte by Laerskool Dalview

Oupas en oumas gaan weer skool

Nedine Blom kuier by Laerskool Dalview

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

COMMENTS

Top