VLU lede ontspan lekker

Die voorsitter van die Brakpan-tak, Isobel van Eeden (regs) geniet Bingo saam met Cheryl Maré (voor, links) en Ria van Rensburg. Beide is van die Dunwoody-tak.

Lede van die Brakpan tak van die Vroue Landbou-unie het Dinsdagoggend ‘n ontspanne en gesellige vergadering gehou waartydens daar verskillende speletjies gespeel is. Lede van ander takke is ook genooi om die oggend by te woon.

Lees ook:

Kreatiewe oggend vir vroue

Vroue leer om mooi kaartjies te maak

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

Top