Laerskool Die Arend se hoofleiers en dux leerder vir 2018

Hulle is (van links): Saskia van der Walt (onder hoofdogter) Gabriel Schoultz (onder hoofseun) Abigail Maritz (hoofdogter) Francois Japp (hoofseun) Wayde McCrate (onder hoofseun) Arina Nel (onder hoofdogter).

 

Lees ook: Dié Arende se akademie is tops

Toegewyde Dalwers sluit die jaar op ’n hoë noot af

Hoërskool Die Anker hou prysuitdeling

 

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

Victor Naudé, ‘n graad sewe leerder aan Laerskool Die Arend het tydens die skool se prysuitdeling die twee top toekennings in ontvangs geneem. Hy is die Arend van die Jaar asook die Dux-leerling.

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

COMMENTS

Top