Kersvader is weer op sy pos

Norman en Trudie Hurter saam met Jonathan Brits (6) by die bakkie, wat saans deur die dorp se strate ry.

Desember het aangebreek en so ook die tyd van die jaar wanneer Norman Hunter (47) sy lyf Kersvader hou. Inwoners van die dorp kan saans vir Norman in sy versierde bakkie uitkyk wat deur die woonbuurte van die dorp ry en lekkergoed aan die kinders uitdeel.

Dié tradisie het jare gelede ontstaan, en nadat die stigter daarvan, Thys Janse van Vuuren drie jaar gelede oorlede is, het Norman daarmee voortgegaan.

Lees ook:

Neem ‘n Kersfoto vir die Herald se voorblad

How to take perfect Christmas photos

KYK: Derduisende liggies sorg vir skouspel

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

COMMENTS

Top