Dal Fouche Gemeenskap Assosiasie ryk uit na kinders

Sondag is die seuns van Jabes Sorgsentrum met ‘n swempartytjie aan die huis van Linda en Koos Marais bederf. Saam met hulle op die foto is Mona Loubser (middel), stigter van die Jabes Sorgsentrum. Die 16 inwoners van Jabes het ook elk ‘n sak propvol items ontvang en skoonmaakmiddels is ook aan die sorgsentrum geskenk.

 

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

COMMENTS

Top