Oud-Dalwers is leiers van formaat

Die groep leiers, wat almal oud-Dalwers is, is (agter van links): Daneel Cilliers (hoofseun Oosterlig), Divan de Klerk (onder hoofseun Brandwag), Due de Beer (onder hoofseun Stoffberg), Ruben Liversage (hoofseun Stoffberg), Sean Delport (onder hoofseun Stoffberg) en Michelle Kamffer (onder hoofdogter Stoffberg). Voor: Chris Pretorius (skoolhoof), Nadine Stieler (hoofdogter Stoffberg), Carla Pienaar (onder hoofdogter Die Anker), Tianie Cronje (onder hoofdogter Die Anker), Leverne de Bruin (onder hoofdogter Stoffberg), Conrad Mouton (onder hoofseun Die Anker). Afwesig: Chenique Joubert (onder hoofdogter Dr E.G Jansen), Charl Le Roux (onder hoofseun Die Anker), Dylan Maartens (onder hoofseun Die Anker).

Nie minder as 14 oud-Dalwers is vir 2018 aangewys as hoof- en onderhoof leiers by verskeie hoërskole aan die Oos-Rand.

Dié leiers en hulle ouers, het onlangs ‘n oggend funksie by die Laerskool Dalview, saam met die hoof, Chris Pretorius en bestuur van die skool, geniet.

Lees ook: Blinknuwe leiers by Laerskool Dalview

Pretorius het die groep geprys en aangemoedig om die jaar voluit te beleef en te geniet.

“Ons is baie trots op ons oud-Dalwers en glo die grondslag is by Laerskool Dalview gelê,” het Pretorius bygevoeg.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan


Your details:


Your friends: