Vrolike dirigente by Interlaer

Op die foto agter (van links) is: Mellesha Beukes (Laerskool Môrewag), Blanche Strydom (Laerskool Dalview), Thatonatsi Zanust (Brenthurst Primary School). Voor: Saskia van der Walt (Laerskool Die Arend) en Trystan Damster (Laerskool Môrewag). Foto: Miné van Vuuren.

Honderde atlete van die dorp se laerskole het gister aan die jaarlikse Interlaer atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Die Laerskool Arend se dirigente was propvol gees en opgewondenheid.

Die dirigente van Brenthurst Primary het gesorg dat die skool se atlete die nodige aanmoediging kry.

Laerksool Dalview se dirigente het nie vir een oomblik tydens die byeenkoms stilgesit nie.

Die wenners van die 70m hekkies vir seuns 0-11 is (van links): Gerhard Oosthuizen, van Laerskool die Arend wat tweede was, Jeandré Reynders van Laerskool Die Arend wat eerste was en Garabo Mogotsi van Brenthurst Primary wat derde plek behaal het.

Lees ook: Oud-Dalwers is leiers van formaat

Van die skole het gesorg dat daar vrolike dirigente op hul pos was.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

  AUTHOR
Miné Van Vuuren

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan


Your details:


Your friends: