Sé ons wat jy dink

Alex Coetzee - Ja natuurlik kan die wandellaan weer nuttig gebruik word, as daar net reg beplan kan word, kan daar weer iets nuuts daaruit geskep word sodat die gemeenskap dit weer kan benut.

Dink jy die plek sal ooit weer nuttig gebruik kan word?

Theresa Dempsey – Nee, die wandellaan sal nie weer nuttig gebruik kan word nie omdat ons die [email protected] gekry het, tensy hulle dit omskep in heeltemal iets anders en die veiligheid ’n prioriteit maak.

Matthys Vermeulen – Daar is te veel dwelmhandellaars en karakters wat in die wandellaan rondhang. Dit gaan moeilik wees om weer die plek nuttig te kan gebruik as gevolg van daardie mense wat permanent daar is.

Danielle Coetzee – Ek dink die wandellaan kan weer nuttig gebruik word as hulle dit ’n veilige plek vir volwassenes en kinders kan maak om te besoek, maar daar moet ook van al die skelms, wat daar rondstaan, ontslae geraak word.

Johanna Kruger – Die wandellaan is ’n groot seeroog vir die gemeenskap, maar as ons almal saamwerk, met die regte mense, kan die wandellaan ’n transformasie ondergaan en weer nuttig gebruik word.

Lees ook: Twee beseer toe staalstruktuur in ou wandellaan val

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

  AUTHOR
Miné Van Vuuren

Latest News

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: