Kinders vier lente gedurende atletiekdag

Op die foto is kinders van die Honkie Ponkie Opvoedkundige Sentrum (van links):  Alicia Hanekom (6), Carli Potgieter (6), Kiara Roberts (5) en Zandri Daschner (6).

Honderde voorskoolse kinders het Saterdag deelgeneem aan Kinderkinetika se atletiekdag.

Die dag sorg gewoonlik vir groot opwinding en kleintjies van so jonk as ‘n jaar meet kragte op die atletiekbaan.

Die voorskoolse kinders van die Laerskool Dalview het ook deelgeneem.

Kleuterskole en graad R-klasse, van laerskole  van die dorp, ontsien geen moeite om van die dag ‘n prettige en kleurvolle een te maak nie.

Ouers en kleuters van Laaities en Ladies.

Amanda Kleuterskool se kinders staan reg vir die optog. Die kleuterskool se trompoppies het baie beïndruk.

Trippe Trappe Trone Kleuterskool se kleintjies en ouers maak reg vir die optog.

Oupa Phillip Davies was trots op sy twee kleinkinders wat ook aan die atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Hulle is Zanru Davis (1, links) en Anje Davies (1).

Rafiki Kleuterskool se kleintjies het die dag gate uit geniet.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

  AUTHOR
Thelma Koorts
Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: