Galleries

Sé ons wat jy dink

Met die oog op die Kersseisoen is inwoners gevra wat hul graag vir Kersfees wil hê.

Sê ons wat jy dink

Motorfietsryers wat Sondag aan die jaarlikse Toy Run deelgeneem het is gevra waarom hulle die projek ondersteun en hoe lank hul dit al doen?

Se ons wat jy dink

Met die oog op die vakansie seisoen, is inwoners oor hulle planne vir Desember uitgevra.

Tell us what you think

Residents were asked if the old South African flag should be banned.

Veerpyltjieklub reik uit na die gemeenskap

Lede van die Premier Veerpyltjie klub het onlangs ’n inwoner van die dorp se hart verbly toe hulle ’n loopraam met wieletjies en ’n sitplek aan hom geskenk het.

Sê ons wat jy dink

Leerders van die Laerskool Môrewag is gevra wat hul mening oor die toenemende aantal plaasmoorde is en wat gedoen kan word om dit aan te spreek.

Tell us what’s on your mind

Grade nine learners from Tsakane Secondary School attended a Career Guidance event in Dalpark this week.

Tell us what’s on your mind

Attendees at the Ekurhuleni Central Cluster SAPS Prestige Awards were asked why it’s important for police members to receive recognition for their work.

Sê ons wat dink jy

Sesjariges is gevra of hulle al hul briefies vir Kersvader gepos het en waarvoor hulle gevra het.

Sê ons wat jy dink

Die inwoners van Tweedy Park het hul mening oor die brandstofprys wat Dinsdagaand gestyg het, en hoe dit hul sak raak, gegee.
Top