Schools galleries

Lentedag by Honkie Ponkie

Die Honkie Ponkie Opvoedkundige Kleuterskool het onlangs die lente met ‘n prettige Boeresport-Lentedag vir die hele gesin welkom geheet.

Mnr en Mej Anker gekroon

Die geleentheid is onlangs, met ’n Afrika-tema, in die skoolsaal gehou.

Dalwers laat die sente inrol

Die leerders het groot indruk gemaak met interessante stalletjies en puik geldmaak idees.

Stoffies se revue het gehoor gaande

Die Hoërskool Stoffberg het onlangs sy jaarlikse revue, ‘Dare’, op die planke gebring. Soos in die verlede het dié top produksie die gehoor aand na aand op hul voete gehad.

Arende se kleintjies kies beroepe

Die voorskoolse kinders van Laerskool Die Arend het onlangs ’n beroepe-dag gehou, waartydens die kinders kon aantrek volgens hul gunsteling beroep.
Top