Schools

Victor het sy vlerke gesprei die jaar

Victor Naudé, ‘n graad sewe leerder aan Laerskool Die Arend het tydens die skool se prysuitdeling die twee top toekennings in ontvangs geneem.

Young singer shines

Laerskool Môrewag learner Ashton Paice (11) recently excelled in various singing categories at the Brakpan Eisteddfod and Springs Music and Arts Festival where his performances garnered him three trophies.

New LRC appointed

These Grade Seven learners at Brenthurst Primary School are the members of the Learner Representative Council for 2018.

Hoërskool Die Anker hou prysuitdeling

Hoërskool Die Anker se jaarlikse prysuitdeling, waartydens leerders erkenning vir harde werk en toewyding deur die jaar ontvang, is onlangs gehou.

Kleurvolle pret laat die eksamenstres wegsmelt

Die sportveld van die Laerskool Brakpan-Oos is Dinsdagmiddag in ’n mengelmoes van kleure omskep toe die leerders, nadat hulle eksamen geskryf het, ’n kleurfees geniet het.
Top