Letters

Ma maak hart oop oor kind wat geboelie is

Ouer skryf per epos: Ek het drie kinders wat 18, 14 en 11 jaar oud is. Ek het vanjaar besluit om my 11-jarige kind in ‘n ander skool te sit om vervoerprobleme uit te skakel.

Eerlike persoon handig in bos sleutels

Anel van Eeden, Victorialaan skryf: Ongelukkig het die persoon nie ‘n naam gelaat nie en ek hoop maar hy of sy sien hierdie bedanking.

Besoek aan polisiestasie verras

Trotse inwoner, Dalview skryf: Alles was baie skoon en netjies en die persoon wat ons gehelp het was vriendelik en professioneel.

Organisasies maak besoeke moontlik

Erna van Vollenhoven van Dalview skryf: Ek kon so paar weke gelede met ’n geruste hart my man se graf gaan besoek.

Hierdie ding ruk nou lelik hand uit

Manie Vermeulen skryf per e-pos: ‘n Vrou het my nou die dag amper bokveld toe gestuur toe sy nie by ‘n stopstraat in Dalpark stilgehou het nie.
Top